Bees afdeling

die beste van die bestes

Elke jaar word daar met verskeie beesrasse vanuit die distrik geskou. Vleis- en melkbeeste van die hoogste gehalte ding mee. 2019 het die Swellendam Landbougenootskap saam met die Suid-Kaap Jersey Klub 'n “Stockman of the year” kompetisie aan gebied. Dragtige verse word op ons skou vertoon. Dieselfde verse neem deel aan die 1ste laktasie katagorie in die kudde kompetisie 6 maande later.

Die vertoner wat reeds 6 maande voor die kuddekompetisie (op ons skou) 'n wenvers kan uithaal is 'n uitstekende “stockman” en sal wegstap met die titel van Swellendam Landbougenootskap se “Stockman of the Year award”.

Vir meer besonderhede kontak Bertus van der Merwe by 078 235 0859 of bmerwe@deheus.com

  • White Facebook Icon

Swellendam Skougronde

Stasiestraat, Swellendam 6740

34°1'39" S, 20°26'32" E

swellendam.skou@gmail.com

 082 083 4431

© 2018 Swellendam Skou

Proudly created by

SoMedia Swellendam &

Wispernet

volg ons op facebook

KONTAK ONS: 082 083 4431
This site was designed with the
.com
website builder. Create your website today.
Start Now