Damesoggend

6 Maart 09:00 - 11:00

Swellendam Skou bied jaarliks 'n unieke damesoggend aan wat lank in almal se geheue bly lewe.

Meer besonderhede oor 2021 sal eersdaags bekend gemaak word. Kaartjies beloop R250 en is beskikbaar by Miriam Basson

2020 se tema was Royal Ascot en die dames het uitgehang soos wafferse perderesiestoeskouers. 

TERUGBLIK:

2019 het weereens voortgebou op die tradisie met 'n inspirerende praatjie deur Dr Marlene le Roux, Artscape se uitvoerende hoof.  Hierdie formidabele vrou is deur koningin Elizabeth 11, bekroon met ‘n uitstaande toekenning vir haar bydrae tot gestremdheid.

  • White Facebook Icon

Swellendam Skougronde

Stasiestraat, Swellendam 6740

34°1'39" S, 20°26'32" E

swellendam.skou@gmail.com

 082 083 4431

© 2018 Swellendam Skou

Proudly created by

SoMedia Swellendam &

Wispernet

volg ons op facebook

KONTAK ONS: 082 083 4431
This site was designed with the
.com
website builder. Create your website today.
Start Now