SWELLENDAM SKOU

27 - 29 Februarie 2020

Welkom

by die langste aaneenlopende skou in SA

Geagte besoekers tot hierdie webbladsy van Swellendam Landbouvereniging en Landbouskou, welkom!

Ons is besonder trots op hierdie nuwe uitgawe van ons webblad en in besonder op die feit dat dit 'n werkende webblad sal wees, waar u alles en nog wat oor die gebeure rondom die skou en skougronde sal kan vind.

Dit is veral met betrekking tot die opkomende funksies en die 2020 skou, waar u geweldig baie inligting sal kan bekom. U is baie welkom om ons  met enige kommentaar of idees te skakel, ons sal sodoende die ervaring wat u hier sal kan ondervind, meer gebruikersvriendelik kan maak.

Soos u reeds seker opgemerk het, is dit nou moontlik vir  uitstallers om aansoekvorms aanlyn te kan doen, dit sal die proses beslis baie vergemaklik en daardeur ook seker maak dat u plekkie vroegtydig bespreek word.

Swellendam se skou het 'n baie trotse geskiedenis en ons is baie opgewonde om die 188ste skou in 2020 aan te bied. Hierdie skou gaan werklik iets vir almal bied en ek nooi u uit om deur die webblad te blaai en vir u notas te maak van alles wat u hier kan kom besigtig en geniet.  Die datum  is 27 Februarie tot 29 Februarie 2020, sien julle daar!

 

Welcome

to the longest running show in SA

Dear visitors to this web page of Swellendam Agricultural Association and Agriculture Show, welcome!

We are very proud of this new edition of our website, and in particular that it will be a working web page where you will find everything about the events surrounding the show and the showgrounds.

This is especially about the emerging features and the 2020 show, where you will be able to get a great deal of information. You are welcome to contact us with any comments or ideas, this way we will be able to make the experience more user friendly.

As you have already noticed, it is now possible for exhibitors to complete application forms online, which will greatly simplify the process and ensure that your position is assured well in advance.

Swellendam shows has a very proud history and we are very excited to host the 188th show in 2020.

This show really offers something for everyone and I invite you to page through the web page and make notes of what you would like to enjoy here.

The date for the  show is 27 February until 29 February 2020, see you there!

SWELLENDAM SKOU

sedert 1832

Swellendam Landbougenootskap is die oudste aaneenlopende skou in Suidelike Afrika en moontlik in die Suidelike halfrond. In 2020 is die skou 188 jaar oud.

Toegang

kaartjies beskikbaar 

computicket.png
 

Met dank aan ons borge

  • White Facebook Icon

Swellendam Skougronde

Stasiestraat, Swellendam 6740

34°1'39" S, 20°26'32" E

swellendam.skou@gmail.com

 082 083 4431

© 2018 Swellendam Skou

Proudly created by

SoMedia Swellendam &

Wispernet

volg ons op facebook

KONTAK ONS: 082 083 4431
This site was designed with the
.com
website builder. Create your website today.
Start Now