Kindervermaak
vir kinders oud en jonk
Die ritte is elke jaar is een van die hoogtepunte op die skou.
Daar is 'n verskeidenhied van ritte wat oud en jonk, vrresloos en versigtig kan geniet. Oor en oor en oor!
Maak seker om vanjaar se opwindende ritte nie mis te loop nie.