Sat, 29 Feb | Swellendam Landbouskou

Royal Ascot Damesoggend

Die Swellendam Skou se Damesoggend is beslis die hoogtepunt op die distrik se sosiale kalender. Kaartjies verkoop amper in 'n oogwink uit en dus is dit aan te bevele om joune sommer lank vooruit te bespreek.
Registration is Closed
Royal Ascot Damesoggend

Wanneer

29 Feb 2020, 10:00 – 12:00
Swellendam Landbouskou, Swellendam Showgrounds, Station Street, Swellendam, South Africa
Registration is Closed

Vertel jou vriende