Fri, 30 Nov | Gemeenskapsaal

SKOUDANS

Kom geniet 'n aand van goeie geselskap, goeie musiek en goeie kos. Maak litte los op die dansvloer en sien wie is die volgende Mej Swellendam Skou 2019! Kaartjies beloop R200 per persoon en kan bespreek word by Miriam Basson 082 788 6544 of miriambasson@gmail.com.
Registration is Closed
SKOUDANS

Wanneer

30 Nov 2018, 19:00
Gemeenskapsaal, Swellendam Skougronde, Stasiestraat, Swellendam, 6740, Suid-Afrika
Registration is Closed

Vertel jou vriende