Wed, 28 Nov | Gemeenskapsaal

SWELLENDAM WYNVEILING

Bespreek NOU jou tafel vir Swellendam Landbougenootskap se jaarlikse Prestige Wynveiling! Hier kom groot vermaak en oefening vir die lagspiere! Pietman Geldenhuys en Gertjie Odendaal saam op 1 verhoog, top gehalte wyne en soos oudergewoonte 'n paar verrassings. Kaartjies R2500 by 082 788 6544
Registration is Closed
SWELLENDAM WYNVEILING

Wanneer

28 Nov 2018, 19:00 – 23:00
Gemeenskapsaal, Swellendam Skougronde, Stasiestraat, Swellendam, 6740, Suid-Afrika
Registration is Closed

Vertel jou vriende