Wed, 27 Nov | Swellendam Landbouskou

Swellendam Wynveiling

Bespreek NOU jou tafel vir Swellendam Landbougenootskap se jaarlikse Prestige Wynveiling! Hier kom groot vermaak en oefening vir die lagspiere! Wicus van der Merwe en Gertjie Odendaal saam op een verhoog, topgehalte wyne en soos oudergewoonte 'n paar verrassings. Kaartjies R2500 by 082 788 6544.
Registration is Closed
Swellendam Wynveiling

Wanneer

27 Nov 2019, 19:00
Swellendam Landbouskou, Swellendam Showgrounds, Station Street, Swellendam, South Africa
Registration is Closed

Vertel jou vriende