Kunstenaars

musiekale genot vir oud en jonk

Vanaf 27 tot 29 Februarie 2020 gooi Swellendam Skou sy hekke oop vir nog 'n grootse skou. Bring almal, van oud tot jonk, die kinders, klein en groot, en ervaar die gees van 'n tipiese plattelandse skou.

Dit is skrikkeljaar en vir hierdie besonderse geleentheid het ons twee van die huidige gewildste kunstenaars wat die Saterdagaand gaan kom optree. Snotkop en Early B!!!!!!!

  • White Facebook Icon

Swellendam Skougronde

Stasiestraat, Swellendam 6740

34°1'39" S, 20°26'32" E

swellendam.skou@gmail.com

 082 083 4431

© 2018 Swellendam Skou

Proudly created by

SoMedia Swellendam &

Wispernet

volg ons op facebook

KONTAK ONS: 082 083 4431
This site was designed with the
.com
website builder. Create your website today.
Start Now