Perde afdeling

SA kampioene kom wys hoe

Swellendam is elke jaar die tuiste van 'n uitblinkerperdeskou waar daar in verskillende klasse meegeding word. Van die beste ruiters in die land kom stel hulle en hulle perde se vernuf ten toon. Die tuig- en siertuigafdelings lok ook groot belangstelling en die hanteerders laat dit soos kinderspeletjies lyk om daardie nimlike tuie op 'n tiekie te laat draai. 

Perde wat ook hulle slag gaan kom wys by ons skou is die Suid-Afrikaanse boerperd. 

Vir meer besonderhede kontak Elsabe Horn, by 082 926 1116 of per epos: elsabehorn466@gmail.com

 

Belangrike Info

INSKRYWINGSVORM

PROGRAM

WALLIESE PONIES

UNIVERSELE

BOERPERD

OOP KLASSE

VERTONERSBRIEF

SA RIDING HORSE

VLAAMSE PERDE

TRADISIONELE BOERPERD

SAAL PERD