Pluimvee afdeling

vir ons geveerde vriende

'n Redelike nuweling by Swellendam Skou, maar beslis een wat besig is om uit sy nate te bars! In 2018 was daar ongeveer 200 pluimvee van 42 verskillende rasse, met vertoners so ver as Oudtshoorn en Stellenbosch wat hulle diere kom vertoon het.

Ons het navrae van vertoners gekry om groter te gaan tot 450 diere, so in 2019 het ons geskuif na 'n nuwe, groter en beter saal.

Die nuwe, koeler saal is toegerus met beter ventilasie sodat die pluimvee meer gemaklik is. Vir meer besonderhede kontak Bertus van der Merwe by 078 235 0859 of bmerwe@deheus.com 

  • White Facebook Icon

Swellendam Skougronde

Stasiestraat, Swellendam 6740

34°1'39" S, 20°26'32" E

swellendam.skou@gmail.com

 082 083 4431

© 2018 Swellendam Skou

Proudly created by

SoMedia Swellendam &

Wispernet

volg ons op facebook

KONTAK ONS: 082 083 4431
This site was designed with the
.com
website builder. Create your website today.
Start Now