Stalletjies

ure se kyk- en koopgeleenthede

Elke jaar spog Swellendam skou met 'n goeie verskeidenheid stalletjies met waarlik iets vir almal. Dit is met trots dat ons kan vertel dat baie van die stalletjies plaaslik of uit ons kontrei afkomstig is! Dit is altyd vir ons lekker as plaaslike besighede eienaarskap neem van ons skou en kom wys waartoe hulle in staat is.

Indien u belangstel om 'n stalletjie by die jaar se skou te bespreek, kontak gerus Marina Engelbrecht: 071 356 2290 of swd.skou.stalletjies@gmail.com. Almal is welkom om aansoek te doen!

Belangstellendes kan ook hul aansoekvorm hieronder aflaai.

  • White Facebook Icon

Swellendam Skougronde

Stasiestraat, Swellendam 6740

34°1'39" S, 20°26'32" E

swellendam.skou@gmail.com

 082 083 4431

© 2018 Swellendam Skou

Proudly created by

SoMedia Swellendam &

Wispernet

volg ons op facebook

KONTAK ONS: 082 083 4431
This site was designed with the
.com
website builder. Create your website today.
Start Now