troeteldier skou

Kom wys ons hoe oulik jou beste vriend is

Die troeteldierskou is nou al 'n instelling by Swellendam se skou  waar oud en jonk  met hulle viervoetige vriende kan kom skou. Diere (en mense) ding in verskillende adfelings mee en die pryse op die spel sal enige dierekind van oor tot oor laat kwyl!

Vir meer besonderhede oor die opkomende troeteldierskou of om in te skryf, kontak gerus vir Danitsa Badenhorst by tel: 082 093 1780 of epos: danitsa94@gmail.com